Die Kontrak 3 | Inskrywing
Hello julle Hier is my inskrywing vir Die Kontrak. #diekontrak3 Hierdie lied het ek baie respek voor en is ook een van die groot redes waarom ek met trots my passie vir ons Afrikaanse musiek kan uitleef. Monique Steyn – Tarryn Lamb #Refenste Demi Lee Moore #bloutrein #singer #blessed #afrikaans #believe #competition #singing
Die Kontrak 3 | Inskrywing Read More »