AJ
DeVos
AJ DeVos (oftewel AJ Marais) is ’n 36-jarige sanger en musikant van die Oos-Rand in Gauteng. Hy is reeds verskeie jare in die musiekbedryf doenig en het bekendheid verwerf vir sy treffer Hier en Nou , wat in 2021 uitgereik en baie goed ontvang is