Hello julle
Hier is my inskrywing vir Die Kontrak.
Hierdie lied het ek baie respek voor en is ook een van die groot redes waarom ek met trots my passie vir ons Afrikaanse musiek kan uitleef.
#bloutrein #singer #blessed #afrikaans #believe #competition #singing