Produkte

Die heel lekkerste spice. Kan beslis saam enige stukkie vleisie op die kole gaan.

80g botteltjie: R 50.00
180g botteltjie: R 80.00
Ons Mik-Rek brandewyn is so lekker, dit proe soos nog. Pak die bul by die horings en kom ons word lekker gekettie.

Vir enige bestellings stuur asb ‘n whatsapp na die volgende nr:
Joenelda: 069 693 9109