My afrikaner trots

Ateljee

Hier is waar AJ sy passie kan deel met elke luisteraar om sy musiek op alle digitale platvorms te ontvang. 

Mede kunstenaars saam wie AJ al 'n verhoog gedeel het.

AJ is ‘n veelsuidige kunstenaar en geniet elke oomblik om ‘n verhoog te kan deel met verskeie ander kunstenaars wat hulle passie vir musiek saam uitstraal.

Optredes.

Trotse AJ DeVos borge.

Kompetisies en die wenners.